Spreuke 14:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Weens sy slegtheid sal die goddelose neergestoot word,+ maar die regverdige sal ’n toevlug in sy onkreukbaarheid vind.+ Spreuke 21:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Wat ’n mens betref wat van die weg van insig afdwaal,+ in die vergadering van dié wat magteloos is in die dood, sal hy rus.+
32 Weens sy slegtheid sal die goddelose neergestoot word,+ maar die regverdige sal ’n toevlug in sy onkreukbaarheid vind.+
16 Wat ’n mens betref wat van die weg van insig afdwaal,+ in die vergadering van dié wat magteloos is in die dood, sal hy rus.+