Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 17:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want jy het die God van jou redding+ vergeet;+ en aan die Rots+ van jou vesting het jy nie gedink nie. Daarom plant jy lieflike plantasies, en met die loot van ’n vreemdeling beplant jy dit.

  • Jeremia 2:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Kan ’n maagd haar sierade vergeet, ’n bruid haar borsbande? Maar my eie volk—tallose dae het hulle my vergeet.+

  • Jeremia 3:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Op die gebaande weë is ’n geluid gehoor, die gehuil, die dringende versoeke van die kinders van Israel. Want hulle het hulle weg verdraai;+ hulle het Jehovah hulle God vergeet.+

  • Jeremia 13:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Dit is jou lot, die deel wat ek vir jou afgemeet het”,+ is die woord van Jehovah, “omdat jy my vergeet het+ en jou vertroue in leuens bly stel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel