Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 17:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want jy het die God van jou redding+ vergeet;+ en aan die Rots+ van jou vesting het jy nie gedink nie. Daarom plant jy lieflike plantasies, en met die loot van ’n vreemdeling beplant jy dit.

  • Esegiël 23:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 “Daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Omdat jy my vergeet het+ en jy my agter jou rug gewerp het,+ dra jy dan ook jou losbandige gedrag en jou dade van prostitusie.’”

  • Hosea 8:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En Israel het sy Maker begin vergeet+ en tempels gebou;+ en wat Juda betref, hy het versterkte stede vermenigvuldig.+ En ek sal beslis vuur in sy stede stuur en dit sal die woontorings van elkeen verteer.”+

  • Hosea 13:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Ooreenkomstig hulle weiding het hulle ook versadig geword.+ Hulle het versadig geword, en hulle hart het hom begin verhef.+ Daarom het hulle my vergeet.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel