Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 23:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Jehovah van die leërs het hierdie besluit geneem,+ om die trots van alle skoonheid te ontheilig,+ om al die geëerdes van die aarde met veragting te behandel.+

  • Jeremia 25:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En ek het die beker uit die hand van Jehovah geneem en al die nasies laat drink na wie toe Jehovah my gestuur het:+

  • Jeremia 25:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 en al die konings van Tirus+ en al die konings van Sidon+ en die konings van die eiland wat in die seestreek is;

  • Jeremia 47:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 weens die dag wat kom om al die Filistyne te plunder,+ om van Tirus+ en van Sidon+ elke oorlewende uit te roei wat gehelp het.+ Want Jehovah plunder die Filistyne,+ wat die oorblywendes van die eiland Kaftor+ is.

  • Joël 3:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En ek sal julle seuns en julle dogters in die hand van die kinders van Juda verkoop,+ en dié moet hulle aan die manne van Skeba+ verkoop, aan ’n nasie ver weg;+ want Jehovah het dit gespreek.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel