Jesaja 32:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En my volk sal in ’n vreedsame woonplek en in wonings van volle vertroue en in ongestoorde rusplekke woon.+ Esegiël 38:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 en jy sal sê: “Ek sal teen die land van die oop plattelandse gebied optrek.+ Ek sal by dié kom wat rus het, wat in veiligheid woon, wat almal sonder muur woon,+ en hulle het selfs nie grendels en deure nie.”
18 En my volk sal in ’n vreedsame woonplek en in wonings van volle vertroue en in ongestoorde rusplekke woon.+
11 en jy sal sê: “Ek sal teen die land van die oop plattelandse gebied optrek.+ Ek sal by dié kom wat rus het, wat in veiligheid woon, wat almal sonder muur woon,+ en hulle het selfs nie grendels en deure nie.”