Eksodus 15:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Die vyand het gesê: ‘Ek sal agtervolg!+ Ek sal inhaal!+Ek sal buit verdeel!+ My siel sal versadig word van hulle!Ek sal my swaard trek! My hand sal hulle verdryf!’+ Jeremia 49:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 “STAAN OP, trek op teen die nasie wat gerus is,+ wat in veiligheid woon!”+ is die woord van Jehovah. “Dit het geen deure en geen grendel nie. Hulle woon alleen.+
9 Die vyand het gesê: ‘Ek sal agtervolg!+ Ek sal inhaal!+Ek sal buit verdeel!+ My siel sal versadig word van hulle!Ek sal my swaard trek! My hand sal hulle verdryf!’+
31 “STAAN OP, trek op teen die nasie wat gerus is,+ wat in veiligheid woon!”+ is die woord van Jehovah. “Dit het geen deure en geen grendel nie. Hulle woon alleen.+