Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 9:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Net vleis met sy siel+—sy bloed+—mag julle nie eet nie.+

  • Levitikus 17:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Daarom het ek vir die kinders van Israel gesê: “Geen siel onder julle mag bloed eet nie, en geen inwonende vreemdeling wat as ’n vreemdeling onder julle woon,+ mag bloed eet nie.”+

  • Deuteronomium 12:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Net die bloed mag julle nie eet nie.+ Op die grond moet jy dit uitgiet soos water.+

  • 1 Samuel 14:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 En die manskappe het begin om gulsig op die buit af te pyl+ en skape en beeste en kalwers te neem en dit op die grond te slag, en die manskappe het dit met die bloed en al begin eet.+

  • Handelinge 15:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 om julle voortdurend te onthou van afgodsoffers+ en van bloed+ en van wat verwurg+ is en van hoerery.+ As julle julle sorgvuldig van hierdie dinge bewaar,+ sal julle voorspoedig wees. Mag julle goeie gesondheid geniet!”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel