2 Konings 19:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Want die feit dat jy jou vir my vererg+ asook jou gebrul het in my ore opgekom.+En ek sal beslis my haak in jou neus sit en my toom tussen jou lippe,+En ek sal jou inderdaad teruglei op die pad waarmee jy gekom het.”+ Jesaja 37:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Want die feit dat jy jou vir my vererg+ asook jou gebrul het in my ore opgekom.+En ek sal beslis my haak in jou neus sit en my toom tussen jou lippe,+En ek sal jou inderdaad teruglei op die pad waarmee jy gekom het.”+ Esegiël 38:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En ek sal jou beslis laat omdraai en hake in jou kakebene sit+ en jou uitbring met jou hele krygsmag,+ perde en ruiters, almal met volmaakte smaak geklee,+ ’n talryke vergadering, met groot skild en klein skild, wat almal die swaard hanteer;+
28 Want die feit dat jy jou vir my vererg+ asook jou gebrul het in my ore opgekom.+En ek sal beslis my haak in jou neus sit en my toom tussen jou lippe,+En ek sal jou inderdaad teruglei op die pad waarmee jy gekom het.”+
29 Want die feit dat jy jou vir my vererg+ asook jou gebrul het in my ore opgekom.+En ek sal beslis my haak in jou neus sit en my toom tussen jou lippe,+En ek sal jou inderdaad teruglei op die pad waarmee jy gekom het.”+
4 En ek sal jou beslis laat omdraai en hake in jou kakebene sit+ en jou uitbring met jou hele krygsmag,+ perde en ruiters, almal met volmaakte smaak geklee,+ ’n talryke vergadering, met groot skild en klein skild, wat almal die swaard hanteer;+