Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 23:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Toe het hy al die priesters uit die stede van Juda laat kom om die hoogtes waar die priesters offerrook laat opgaan het, ongeskik vir aanbidding te maak, van Geba+ af tot by Berseʹba;+ en hy het die hoogtes van die poorte afgebreek wat by die ingang van die poort van die stadshoof Josua was, wat aan die linkerkant was as ’n mens die stadspoort binnegaan.

  • 2 Kronieke 29:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En hy het vir hulle gesê: “Luister na my, Leviete. Heilig+ julle nou, en heilig die huis van Jehovah, die God van julle voorvaders, en bring wat onrein is, uit die heiligdom+ uit.

  • Nehemia 9:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Wat ons konings, ons vorste, ons priesters en ons voorvaders+ betref, hulle het u wet nie nagekom nie+ en ook nie aandag geskenk aan u gebooie+ of aan u getuienisse waarmee u teen hulle getuig het+ nie.

  • Jeremia 23:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Want die profeet sowel as die priester is verontreinig.+ Ook in my huis het ek hulle slegtheid gevind”,+ is die woord van Jehovah.

  • Esegiël 8:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En hy het vir my gesê: “Het jy gesien, o mensekind, wat die ouer manne van die huis van Israel in die duisternis doen,+ elkeen in die binnekamers van sy vertoonstuk? Want hulle sê: ‘Jehovah sien ons nie.+ Jehovah het die land verlaat.’”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel