Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 1:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 In dié tyd sal hulle my bly aanroep, maar ek sal nie antwoord nie;+ hulle sal my bly soek, maar hulle sal my nie vind nie,+

  • Jesaja 1:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En wanneer julle julle palms uitstrek,+ verberg ek my oë vir julle.+ Selfs al doen julle baie gebede,+ luister ek nie;+ julle hande is vol bloedvergieting.+

  • Jeremia 11:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Daarom, só het Jehovah gesê: ‘Kyk, ek bring oor hulle rampspoed+ waaraan hulle nie sal kan ontkom nie;+ en hulle sal beslis tot my om hulp roep, maar ek sal nie na hulle luister nie.+

  • Jeremia 14:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Wanneer hulle vas, luister ek nie na hulle smekende geroep nie;+ en wanneer hulle die heelbrandoffer en die graanoffer bring, het ek geen behae in hulle nie;+ want deur die swaard en deur die hongersnood en deur die pes maak ek ’n einde aan hulle.”+

  • Miga 3:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Dan sal hulle tot Jehovah om hulp roep, maar hy sal hulle nie antwoord nie.+ En hy sal in dié tyd sy aangesig vir hulle verberg,+ na die mate waarin hulle in hulle handelinge slegtheid bedryf het.+

  • Sagaria 7:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “‘En soos hy geroep en hulle nie geluister het nie,+ so sal hulle roep en ek nie luister nie’,+ het Jehovah van die leërs gesê.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel