Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 3:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En ek+ sal vyandskap+ stel tussen jou+ en die vrou+ en tussen jou saad+ en haar saad.+ Hy+ sal jou+ kop vermorsel,+ en jy+ sal hom+ in die hakskeen wond.”+

  • Jesaja 53:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Maar dit het Jehovah behaag om hom te verbrysel;+ hy het hom siek gemaak.+ As u sy siel ’n skuldoffer maak,+ sal hy sy nageslag sien,+ sal hy sy dae verleng+ en sal die welbehae+ van Jehovah in sy hand slaag.+

  • Markus 15:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Nadat hulle met hom die spot gedryf het, het hulle uiteindelik die purperkleed uitgetrek en sy boklere vir hom aangetrek. En hulle het hom uitgelei om hom aan die paal te hang.+

  • Handelinge 3:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 terwyl julle die Hoofbewerker van die lewe+ doodgemaak het. Maar God het hom uit die dode opgewek, ’n feit waarvan ons getuies is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel