9 En die volk sal dit beslis weet,+ ja, hulle almal, Eʹfraim en die inwoner van Samariʹa,+ weens hulle hoogmoed en weens die vermetelheid van hulle hart deurdat hulle sê:+
10 En die trots van Israel het in sy gesig getuig,+ en hulle het nie tot Jehovah hulle God teruggekeer nie,+ en ook het hulle hom nie weens dit alles gesoek nie.+