14 Só het Jehovah gesê teen al my slegte bure,+ wat die erfbesitting aantas wat ek my volk, ja, Israel, laat besit het:+ “Kyk, ek ruk hulle uit hulle land uit;+ en die huis van Juda sal ek uit hulle midde wegruk.+
10 “Omdat jy gesê het: ‘Hierdie twee nasies en hierdie twee lande—hulle sal myne word, en ons sal beslis albei lande in besit neem’,+ terwyl Jehovah daar was,+
8 “Ek het die smaad van Moab+ en die smadende woorde van die kinders van Ammon gehoor,+ waarmee hulle my volk gesmaad het en hulle baie groot bly hou het teen hulle gebied.