Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 30:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 En Jehovah sal beslis die waardigheid van sy stem+ laat hoor en die neerdaling van sy arm laat sien,+ in grimmige toorn+ en die vlam van ’n verterende vuur+ en in wolkbreuk en reënstorm+ en haelstene.+

  • Jesaja 66:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “Want kyk, Jehovah kom soos ’n vuur,+ en sy strydwaens is soos ’n stormwind,+ om sy toorn met woede te vergeld en sy bestrawwing met vuurvlamme.+

  • Jeremia 23:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Kyk! Die windstorm van Jehovah, woede, sal beslis uitgaan, ja, ’n dwarrelstorm.+ Op die hoof van die goddeloses sal dit neerwarrel.+

  • Jeremia 30:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Kyk! ’n Windstorm van Jehovah, woede, het uitgegaan, ’n meesleurende orkaan.+ Op die hoof van die goddeloses sal dit neerwarrel.+

  • Sefanja 3:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “‘Daarom, hou aan om my te verwag’,+ is die woord van Jehovah, ‘tot die dag dat ek opstaan tot die buit,+ want my regterlike beslissing is om nasies te versamel,+ om koninkryke bymekaar te bring ten einde my veroordeling oor hulle uit te stort,+ al my brandende toorn; want deur die vuur van my ywer sal die hele aarde verteer word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel