Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jona 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En Jehovah het ’n groot vis beskik om Jona in te sluk,+ sodat Jona drie dae en drie nagte in die ingewande van die vis was.+

  • Matteus 20:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 en hom aan mense van die nasies oorlewer om die spot mee te dryf en te gesel en aan die paal te hang,+ en op die derde dag sal hy opgewek word.”+

  • Markus 10:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 en hulle sal met hom die spot dryf en sal op hom spoeg en hom gesel en hom doodmaak, maar drie dae later sal hy opstaan.”+

  • Lukas 9:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 maar gesê: “Die Seun van die mens moet baie lyding ondergaan en verwerp word deur die ouer manne en hoofpriesters en skrifgeleerdes en doodgemaak word+ en op die derde dag opgewek word.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel