Psalm 119:166 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 166 Ek het op u redding gehoop, o Jehovah,+En ek het u gebooie nagekom.+ Jesaja 40:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 “Vertroos, vertroos my volk”, sê julle God.+ Jesaja 49:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Roep met vreugde uit, o hemele,+ en wees bly, o aarde.+ Laat die berge vrolik word met vreugdegeroep.+ Want Jehovah het sy volk vertroos,+ en hy ontferm hom oor sy geteisterdes.+
13 Roep met vreugde uit, o hemele,+ en wees bly, o aarde.+ Laat die berge vrolik word met vreugdegeroep.+ Want Jehovah het sy volk vertroos,+ en hy ontferm hom oor sy geteisterdes.+