Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 7:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 en my volk,+ oor wie my naam+ uitgeroep is, hulle verneder+ en bid+ en my aangesig soek+ en hulle van hulle slegte weë afkeer,+ dan sal ek vanuit die hemel hoor+ en hulle sonde vergewe,+ en ek sal hulle land genees.+

  • Psalm 32:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 My sonde het ek uiteindelik aan u bely, en my ongeregtigheid het ek nie bedek nie.+

      Ek het gesê: “Ek sal aan Jehovah belydenis doen van my oortredings.”+

      En u het die ongeregtigheid van my sondes vergewe.+ Sela.

  • Spreuke 28:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Hy wat sy oortredings bedek, sal nie sukses behaal nie,+ maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartigheid bewys word.+

  • Lukas 18:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Maar die belastinggaarder, wat op ’n afstand gestaan het, wou nie eens sy oë na die hemel opslaan nie, maar het op sy bors bly slaan+ en gesê: ‘O God, wees my, ’n sondaar, genadig.’+

  • 1 Johannes 1:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 As ons ons sondes bely,+ is hy getrou en regverdig om ons ons sondes te vergewe en ons van alle onregverdigheid te reinig.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel