Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 27:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En nadat hulle hom geboei het, het hulle hom weggelei en hom aan Pilatus, die goewerneur,+ oorgelewer.

  • Markus 15:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En onmiddellik met dagbreek het die hoofpriesters saam met die ouer manne en die skrifgeleerdes, ja, die hele Sanʹhedrin, beraadslaag,+ en hulle het Jesus geboei en hom weggelei en hom aan Pilatus oorgelewer.+

  • Lukas 23:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En hulle almal, die hele menigte, het opgestaan en hom na Pilatus toe gelei.+

  • Handelinge 3:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Die God van Abraham en van Isak en van Jakob,+ die God van ons voorvaders, het sy Kneg,+ Jesus, verheerlik,+ wat júlle oorgelewer+ en voor Pilatus se aangesig verloën het nadat hy besluit het om hom vry te laat.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel