Johannes 5:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 Ek neem geen heerlikheid van mense aan nie,+ Johannes 13:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 En God self sal hom verheerlik,+ en hy sal hom onmiddellik verheerlik. Handelinge 3:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Die God van Abraham en van Isak en van Jakob,+ die God van ons voorvaders, het sy Kneg,+ Jesus, verheerlik,+ wat júlle oorgelewer+ en voor Pilatus se aangesig verloën het nadat hy besluit het om hom vry te laat.+
13 Die God van Abraham en van Isak en van Jakob,+ die God van ons voorvaders, het sy Kneg,+ Jesus, verheerlik,+ wat júlle oorgelewer+ en voor Pilatus se aangesig verloën het nadat hy besluit het om hom vry te laat.+