42 Nogtans het selfs baie van die heersers geloof in hom gestel,+ maar weens die Fariseërs het hulle hom nie bely nie, om nie uit die sinagoge geban te word nie;+
2 Die mense sal julle uit die sinagoge ban.+ Trouens, die uur kom wanneer elkeen wat julle doodmaak, sal dink dat hy ’n heilige diens aan God bewys het.+