22 Sy ouers het hierdie dinge gesê omdat hulle die Jode gevrees het,+ want die Jode het reeds ooreengekom dat as iemand hom as Christus bely, hy uit die sinagoge geban moet word.+
2 Die mense sal julle uit die sinagoge ban.+ Trouens, die uur kom wanneer elkeen wat julle doodmaak, sal dink dat hy ’n heilige diens aan God bewys het.+