2 Toe het Jakob vir sy huis en vir almal wat by hom was, gesê: “Verwyder die vreemde gode wat in julle midde is+ en reinig julle en trek ander mantels aan,+
15 sodat jy nie ’n verbond met die inwoners van die land sluit nie, aangesien hulle beslis onsedelike gemeenskap met hulle gode sal hê+ en offerandes aan hulle gode sal bring,+ en iemand sal jou sekerlik nooi, en jy sal beslis van sy offerande eet.+
29 om julle voortdurend te onthou van afgodsoffers+ en van bloed+ en van wat verwurg+ is en van hoerery.+ As julle julle sorgvuldig van hierdie dinge bewaar,+ sal julle voorspoedig wees. Mag julle goeie gesondheid geniet!”