6En in die vierhonderd-en-tagtigste jaar nadat die kinders van Israel uit Egipteland uitgetrek het,+ in die vierde jaar+ nadat Salomo koning oor Israel geword het, in die maand Sif,+ dit is die tweede maand,+ het hy die huis vir Jehovah begin bou.+
3Uiteindelik het Salomo die huis van Jehovah begin bou+ in Jerusalem op die berg Moriʹa,+ waar Jehovah aan sy vader Dawid verskyn het,+ op die plek wat Dawid gereedgemaak het op die dorsvloer van Ornan,+ die Jebusiet.