Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 24:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En toe die goewerneur vir Paulus met ’n knik beduie om te praat, het hy geantwoord:

      “Omdat ek goed weet dat hierdie nasie u al baie jare lank as regter het, spreek ek graag ter verdediging van myself+ oor die dinge aangaande my,

  • Handelinge 24:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Maar dít erken ek teenoor u, dat ek, ooreenkomstig die weg wat hulle ’n ‘sekte’ noem, só heilige diens aan die God van my voorvaders verrig,+ aangesien ek alles glo wat in die Wet uiteengesit is+ en in die Profete geskrywe staan;

  • Filippense 1:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Laasgenoemdes verkondig die Christus uit liefde, want hulle weet dat ek hier geplaas is vir die verdediging+ van die goeie nuus;

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel