28 En hy is uit al die stamme van Israel vir my uitgekies,+ om as priester te dien en op my altaar te klim+ om offerrook te laat opgaan, om ’n efod voor my te dra, sodat ek aan die huis van jou voorvader al die vuuroffers van die kinders van Israel kon gee.+
19 Dit was hulle ampte+ vir hulle diens,+ om in die huis van Jehovah in te gaan volgens die reg wat hulle toegekom het+ deur die hand van hulle voorvader Aäron, net soos Jehovah, die God van Israel, hom beveel het.
11 My seuns, moet julle nou nie aan rus oorgee nie,+ want Jehovah het júlle uitgekies om voor hom te staan om hom te dien+ en om voort te gaan om sy dienaars+ te wees en offerrook te laat opgaan.”+