Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 15:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe het Dawid gesê: “Niemand mag die ark van die ware God dra nie, behalwe die Leviete, want Jehovah het húlle uitgekies om die ark van Jehovah te dra+ en om hom tot onbepaalde tyd te dien.”+

  • 1 Kronieke 23:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Die seuns van Amram was Aäron+ en Moses.+ Maar Aäron is afgesonder+ om die Allerheiligste+ te heilig, hy en sy seuns tot onbepaalde tyd, om offerrook+ voor Jehovah te laat opgaan, om hom te dien+ en om tot onbepaalde tyd in sy naam te seën.+

  • 2 Kronieke 13:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Wat ons betref, Jehovah is ons God,+ en ons het hom nie verlaat nie; maar priesters, die seuns van Aäron, dien Jehovah, en so ook die Leviete in die werk.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel