Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 15:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 ’n Sagte antwoord keer woede af,+ maar ’n woord wat pyn veroorsaak, laat toorn opkom.+

  • 1 Timoteus 6:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Maar jy, o mens van God, vlug vir hierdie dinge.+ Streef daarenteen na regverdigheid, godvrugtige toegewydheid, geloof, liefde, volharding, sagmoedigheid.+

  • 2 Timoteus 2:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 wat dié wat nie gunstiggesind is nie, met sagmoedigheid onderrig;+ aangesien God hulle miskien berou sal gee+ wat tot juiste kennis van die waarheid lei,+

  • Titus 3:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 om van niemand kwaad te spreek nie, om nie strydlustig te wees nie,+ om redelik te wees+ en alle sagmoedigheid teenoor alle mense aan die dag te lê.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel