Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 15:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 ’n Sagte antwoord keer woede af,+ maar ’n woord wat pyn veroorsaak, laat toorn opkom.+

  • Lukas 17:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Let op julleself. As jou broer ’n sonde begaan, bestraf hom,+ en as hy berou het, vergewe hom.+

  • Galasiërs 6:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Broers, selfs al begaan iemand die een of ander misstap+ voordat hy daarvan bewus is, moet julle wat geestelik+ bekwaam is, so iemand in ’n gees van sagmoedigheid+ probeer reghelp, terwyl jy op jouself let,+ sodat jy nie ook versoek word nie.+

  • Titus 3:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 om van niemand kwaad te spreek nie, om nie strydlustig te wees nie,+ om redelik te wees+ en alle sagmoedigheid teenoor alle mense aan die dag te lê.+

  • 1 Petrus 3:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Maar heilig die Christus as Here in julle harte,+ en wees altyd gereed om julle te verdedig+ voor elkeen wat van julle ’n rede vir die hoop in julle eis, maar doen dit met sagmoedigheid+ en diep respek.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel