Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 6:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En die aarde het verdorwe geraak voor die oë van die ware God+ en die aarde het vol geweld geraak.+

  • Psalm 53:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 53 Die verstandelose het in sy hart gesê:

      “Daar is geen Jehovah nie.”+

      Hulle het verderflik gehandel en het verfoeilik gehandel in onregverdigheid;+

      Daar is niemand wat goed doen nie.+

  • Jeremia 6:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Hulle is almal die hardkoppigste mense,+ wat as lasteraars rondgaan+—koper en yster. Hulle is almal verderflik.+

  • Jeremia 51:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 “Kyk, ek is teen jou,+ o verwoestende berg”,+ is die woord van Jehovah, “jy wat die hele aarde verwoes;+ en ek sal my hand teen jou uitsteek en jou van die kranse af wegrol en jou ’n uitgebrande berg maak.”+

  • Sefanja 3:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Ek het gesê: ‘Jy sal my sekerlik vrees; jy sal dissipline aanvaar’;+ sodat sy woonplek nie uitgeroei sou word nie+—alles waarvoor ek van hom rekenskap sal eis.+ Waarlik, hulle was gou om al hulle handelinge verderflik te maak.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel