Inhoudsopgawe
8 September 1991
DIE VERENIGDE NASIES—Sy soeke na wêreldvrede
Verbasende gebeure het onlangs by die Verenigde Nasies plaasgevind wat baie mense se beskouing van die organisasie laat verander. Wat het gebeur, en wat kan dit vir die toekoms beteken?
3 Wat gebeur by die Verenigde Nasies?
5 Waarom die behoefte aan ’n Bond ontstaan het
8 Die Verenigde Nasies—’n Beter manier?
11 Ek was ’n inbreker van beroep
15 ‘Hulle word nie meer soos vroeër gemaak nie’—Of hoe?
26 Een van Madagaskar se spesiale kunsvorme
31 ’n See wat sterf van die dors
Waarom pornografie gevaarlik is 18
Pornografie word in die een land na die ander al hoe algemener. Aangesien dit so gewild is, kan dit werklik so gevaarlik wees?
“Waarom kan ek nie die dinge wat ek aanpak, voltooi nie?” 23
Baie jongmense vind dit moeilik om die dinge wat hulle aanpak, soos huishoudelike takies, huiswerk en ander aktiwiteite, te voltooi. Hoe kan hierdie probleem opgelos word?