Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g92 2/8 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—1992
Ontwaak!—1992
g92 2/8 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

8 Februarie 1992

Die hoë prys van egskeiding

Miljoene paartjies skei elke jaar. Ons geslag het gesien hoe egskeidingsyfers wêreldwyd styg. Wat maak ’n egskeiding vir mense aantreklik, en wat is die prys wat hulle betaal?

3 Die egskeidingsontploffing

5 Die egskeidingslokval

8 Egskeiding—die wrange vrugte

11 Jongmense vra . . .

Moet ons die “rasie” bywoon?

14 Blokkiesraaisel

18 Die Bybelse beskouing

Rampe—Straf God ons só?

24 Ekwatoriaal-Guinee—’n skatkamer vol verrassings

28 Ons beskou die wêreld

30 Van ons lesers

31 Bergklim op die maklike manier

32 Valentynsdag—Waar het dit vandaan gekom?

Die dag toe dit sand gereën het 15

Hoe voel dit om skielik in die middel van ’n vulkaniese uitbarsting te wees? Wat is lahars, en watter uitwerking het hulle op sommige mense in die Filippyne gehad?

Hebsugtige handel wys sy kleure 20

Hoe het die handel sedert die 15de eeu ontwikkel? Watter rol het slawearbeid gespeel? Wat is die handel se ware beweegredes?

[Foto-erkenning op bladsy 2]

Harper’s Encyclopædia of United States History

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel