Inhoudsopgawe
Jehovah se Getuies
DIE MENSE
Les 1-4
Jehovah se Getuies word in 240 lande gevind en kom uit alle etniese en kulturele agtergronde. Wat het hierdie uiteenlopende groep bymekaargebring? Watter soort mense is Jehovah se Getuies?
ONS BEDRYWIGHEDE
Les 5-14
Ons predikingswerk is welbekend. Ons kom ook by ons Koninkryksale bymekaar om die Bybel te bestudeer en om te aanbid. Watter soort vergaderinge word gehou, en wie mag dit bywoon?
ONS ORGANISASIE
Les 15-28
Dit is ’n internasionale, niewinsgewende godsdiensorganisasie van mense wat God gewillig dien. Hoe is dit georganiseer en hoe word dit gerig en gefinansier? Doen dit vandag werklik Jehovah se wil?