Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • CO-pgm23 bl. 2-8
  • Vrydag

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Vrydag
  • Streekbyeenkomsprogram vir 2023
  • Soortgelyke materiaal
  • Saterdag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2023
  • Sondag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2024
  • Vrydag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2024
  • Vrydag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2019
Sien nog
Streekbyeenkomsprogram vir 2023
CO-pgm23 bl. 2-8
Collage: Hoogtepunte van Vrydag se program. 1. Koning Saul gaan by ’n grot in waar Dawid en sy manne wegkruip. 2. ’n Paartjie doen velddiens. 3. Keiserpikkewyne en hulle kuikens.

Pikkewyne: By courtesy of John R. Peiniger

Vrydag

“Liefde is geduldig” – 1 Korintiërs 13:4

Oggend

  • 9:20 Musiekvideo

  • 9:30 Lied 66 en gebed

  • 9:40 VOORSITTERSREDE: Hoekom moet ons “geduldig wees”? (Jakobus 5:7, 8; Kolossense 1:9-11; 3:12)

  • 10:10 SIMPOSIUM: “Daar is vir alles ’n vasgestelde tyd”

    • • Dink na oor Jehovah se beskouing van tyd (Prediker 3:1-8, 11)

    • • Dit neem tyd om vriendskappe op te bou (Spreuke 17:17)

    • • Dit neem tyd om geestelik te groei (Markus 4:26-29)

    • • Dit neem tyd om doelwitte te bereik (Prediker 11:4, 6)

  • 11:05 Lied 143 en aankondigings

  • 11:15 GEDRAMATISEERDE BYBELVOORLESING: Dawid het op Jehovah gewag (1 Samuel 24:2-15; 25:1-35; 26:2-12; Psalm 37:1-7)

  • 11:45 Waardeer God se oorvloedige geduld (Romeine 2:4, 6, 7; 2 Petrus 3:8, 9; Openbaring 11:18)

  • 12:15 Lied 147 en pouse

Middag

  • 1:35 Musiekvideo

  • 1:45 Lied 17

  • 1:50 Volg Jesus se geduld na (Hebreërs 12:2, 3)

  • 2:10 SIMPOSIUM: Volg dié na wat deur geduld die beloftes sal ontvang

    • • Abraham en Sara (Hebreërs 6:12)

    • • Josef (Genesis 39:7-9)

    • • Job (Jakobus 5:11)

    • • Mordegai en Ester (Ester 4:11-16)

    • • Sagaria en Elisabet (Lukas 1:6, 7)

    • • Paulus (Handelinge 14:21, 22)

  • 3:10 Lied 11 en aankondigings

  • 3:20 SIMPOSIUM: Wat die skepping ons oor Jehovah se tydsberekening kan leer

    • • Plante (Matteus 24:32, 33)

    • • Seediere (2 Korintiërs 6:2)

    • • Voëls (Jeremia 8:7)

    • • Insekte (Spreuke 6:6-8; 1 Korintiërs 9:26)

    • • Landsoogdiere (Prediker 4:6; Filippense 1:9, 10)

  • 4:20 “Julle weet nie wanneer daardie dag en uur sal kom nie” (Matteus 24:36; 25:13, 46)

  • 4:55 Lied 27 en slotgebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel