Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • CO-pgm17 bl. 4-5
  • Saterdag

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Saterdag
  • Streekbyeenkomsprogram vir 2017
  • Soortgelyke materiaal
  • Vrydag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2017
  • Saterdag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2021
  • Saterdag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2020
  • Vrydag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2019
Sien nog
Streekbyeenkomsprogram vir 2017
CO-pgm17 bl. 4-5
Prente wat Saterdagoggend se hoogtepunte gee van die 2017 streekbyeenkoms van Jehovah se Getuies.

Saterdag

“Verbly julle in die hoop. Volhard onder verdrukking”—ROMEINE 12:12

OGGEND

  • 9:20 Musiekaanbieding (video)

  • 9:30 Lied 44 en gebed

  • 9:40 SIMPOSIUM: Hoe Jehovah “volharding en vertroosting verskaf” aan . . . 

    • Die swakkes en die terneergedruktes (Romeine 15:4, 5; 1 Tessalonisense 5:14; 1 Petrus 5:7-10)

    • Die armes (1 Timoteus 6:18)

    • “Die vaderlose seun” (Psalm 82:3)

    • Bejaardes (Levitikus 19:32)

  • 10:50 Lied 138 en aankondigings

  • 11:00 SIMPOSIUM: Bou ’n huis wat sal bly staan

    • Wees ‘tevrede met die teenwoordige dinge’ (Hebreërs 13:5; Psalm 127:1, 2)

    • Beskerm jou kinders teen “wat boos is” (Romeine 16:19; Psalm 127:3)

    • Lei jou kinders op ‘volgens die weg vir hulle’ (Spreuke 22:3, 6; Psalm 127:4, 5)

  • 11:45 DOOP: ‘Vrees geen oorsaak van verskrikking nie’! (1 Petrus 3:6, 12, 14)

  • 12:15 Lied 79 en pouse

Prente wat Saterdagoggend se hoogtepunte gee van die 2017 streekbyeenkoms van Jehovah se Getuies.

MIDDAG

  • 1:35 Musiekaanbieding (video)

  • 1:45 Lied 126

  • 1:50 SIMPOSIUM: Volg die voorbeeld van “dié wat volhard het”

    • Josef (Genesis 37:23-28; 39:17-20; Jakobus 5:11)

    • Job (Job 10:12; 30:9, 10)

    • Jefta se dogter (Rigters 11:36-40)

    • Jeremia (Jeremia 1:8, 9)

  • 2:35 DRAMA: Dink aan die vrou van Lot—Deel 2 (Lukas 17:28-33)

  • 3:05 Lied 111 en aankondigings

  • 3:15 SIMPOSIUM: Die skepping leer ons om te volhard

    • Kamele (Judas 20)

    • Dennebome (Kolossense 2:6, 7; 1 Petrus 5:9, 10)

    • Skoenlappers (2 Korintiërs 4:16)

    • Arktiese sterretjies (1 Korintiërs 13:7)

    • Kiewiete (Hebreërs 10:39)

    • Akasiabome (Efesiërs 6:13)

  • 4:15 Kinders—Julle volharding maak Jehovah bly! (Spreuke 27:11)

  • 4:50 Lied 135 en slotgebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel