Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 8/05 bl. 5
  • Hersiening Van Kringbyeenkoms

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hersiening Van Kringbyeenkoms
  • Ons Koninkryksbediening—2005
  • Soortgelyke materiaal
  • Nuwe reëling om byeenkomsprogramme te hersien
    Ons Koninkryksbediening—2004
  • Hersiening Van Spesiale Byeenkomsdag
    Ons Koninkryksbediening—2005
  • Hersiening van Kringbyeenkoms
    Ons Koninkryksbediening—2004
  • Nuwe kringbyeenkomsprogram
    Ons Koninkryksbediening—2005
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2005
km 8/05 bl. 5

Hersiening Van Kringbyeenkoms

Hierdie materiaal sal tydens die Diensvergaderingprogram gebruik word kort voordat en kort nadat die gemeente die kringbyeenkoms vir die 2006-diensjaar bygewoon het. Die presiderende opsiener sal reël dat hierdie voorskou en hersiening gehou word, soos uiteengesit in Ons Koninkryksbediening vir Augustus 2004, bladsy 4. Gedurende die hersiening moet al die vrae gevra word en moet die aandag gevestig word op hoe ons die inligting wat aangebied is, kan toepas.

EERSTE DAG

1. Hoe beklee ons ons met die nuwe persoonlikheid, en waarom moet ons dit bewaar?

2. Hoe kon party meer in die predikingswerk doen?

3. Waarom moet ons ons nie met ander vergelyk nie?

4. Hoe kan gesinslede die nuwe persoonlikheid in die gesin openbaar?

5. Hoe kan ons in die gemeente lojale ondersteuning gee?

6. Waarom moet ons die nuwe persoonlikheid in die veldbediening openbaar?

7. Wat sluit die regte soort bepeinsing in, en hoe vind ons baat by sulke bepeinsing?

8. Watter eienskappe sal maak dat ons vormbaar in Jehovah se hande is?

TWEEDE DAG

9. Hoe belangrik is dit om ons tong reg te gebruik?

10. Watter voordele hou dit in as ons heilsame woorde gebruik wanneer ons met werksmaats, skoolmaats en ander praat?

11. Hoe kan ons Paulus se raad in Efesiërs 4:25-32 in ons handelinge met medegelowiges toepas?

12. Wat is die eerbaarste manier om ons tong te gebruik?

13. Wat moet ons doen om die bose te oorwin?

14. Op watter gebiede moet ons sonder vlek van die wêreld probeer bly?

15. Waarom moet ons die mens wat ons innerlik is, daagliks vernuwe, en hoe kan ons dit doen?

16. Watter raad uit hierdie jaar se kringbyeenkomsprogram gaan jy probeer toepas?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel