Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 4/10 bl. 4
  • Rooster vir die week van 3 Mei

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 3 Mei
  • Ons Koninkryksbediening—2010
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 3 MEI
Ons Koninkryksbediening—2010
km 4/10 bl. 4

Rooster vir die week van 3 Mei

WEEK WAT BEGIN MET 3 MEI

Lied 4 (37)

□ Gemeentelike Bybelstudie:

cf hfst. 4 ¶1-10

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 2 Samuel 1-3

Nr. 1: 2 Samuel 2:12-23

Nr. 2: Het Jesus God se naam in sy bediening gebruik?

Nr. 3: Wat lê die vakansiedae ter gedagtenis aan die “geeste van die afgestorwenes” ten grondslag? (rs bl. 404 ¶4–bl. 405 ¶3)

□ Diensvergadering:

Lied 31 (113)

5 min: Aankondigings.

10 min: As die huisbewoner sê: ‘Julle glo nie in Jesus nie.’ Gehoorbespreking wat gebaseer is op die Redenering-boek, bladsye 239-240.

10 min: Plaaslike behoeftes.

10 min: Geniet die seëninge van groepgetuieniswerk. Gehoorbespreking van Georganiseer-boek, bladsy 108, paragrawe 1-3. Nooi die diensopsiener om te sê wanneer en waar velddiensvergaderinge gehou word. Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor die voordele wat hulle al ontvang het omdat hulle hierdie reëling ondersteun en saam met ander verkondigers in hulle velddiensgroep werk.

Lied 100 (166)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel