Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 5/10 bl. 2
  • Rooster vir die week van 17 Mei

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 17 Mei
  • Ons Koninkryksbediening—2010
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 17 MEI
Ons Koninkryksbediening—2010
km 5/10 bl. 2

Rooster vir die week van 17 Mei

WEEK WAT BEGIN MET 17 MEI

Lied 49 (85)

□ Gemeentelike Bybelstudie:

cf hfst. 4 ¶19-24, venster op bl. 45

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 2 Samuel 9-12

Nr. 1: 2 Samuel 10:1-12

Nr. 2: Waarom het Jesus sy leringe op die Skrif gegrond? (Joh. 7:16-18)

Nr. 3: Wat sê die Bybel oor die maak van beelde wat as voorwerpe van aanbidding gebruik word? (rs bl. 56 ¶3–bl. 57 ¶1)

□ Diensvergadering:

Lied 12 (109)

5 min: Aankondigings.

10 min: Kan jy hulppionierdiens doen? Gehoorbespreking. Bespreek kortliks bladsye 112-113 in die Georganiseer-boek, en meld die vereistes. Nooi diegene wat hulle verlof of skoolvakansie al gebruik het om hulppionierdiens te doen, om te vertel watter seëninge hulle geniet het.

10 min: Maniere om die goeie nuus te verkondig—Informele getuieniswerk. Gehoorbespreking van die Georganiseer-boek, bladsy 101, paragraaf 2, tot bladsy 102, paragraaf 2. Reël dat een of twee uitsonderlike ondervindinge in verband met informele getuieniswerk vertel of gedemonstreer word.

10 min: “Christenbedienaars moet bid.” Vraag-en-antwoord-bespreking.

Lied 67 (161)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel