Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 12/10 bl. 3
  • Rooster vir die week van 27 Desember

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 27 Desember
  • Ons Koninkryksbediening—2010
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 27 DESEMBER
Ons Koninkryksbediening—2010
km 12/10 bl. 3

Rooster vir die week van 27 Desember

WEEK WAT BEGIN MET 27 DESEMBER

Lied 122 (127)

□ Gemeentelike Bybelstudie:

cf hfst. 15 ¶8-16

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 2 Kronieke 25-28

Hersiening van die Teokratiese Bedieningskool

□ Diensvergadering:

Lied 131 (74)

5 min: Aankondigings. “Die Kalender vir 2011 vestig die aandag op Gesinsaanbidding.” Toespraak.

10 min: Hoe ’n skets ons in die bediening kan help. Bespreking gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsy 167 tot bladsy 168, paragraaf 1. Laat ’n verkondiger, met behulp van volgende maand se lektuuraanbod, ’n alleenspraak doen waarin hy ’n paar minute gebruik voordat hy in die bediening uitgaan om ’n skets van sy aanbieding in sy gedagtes uit te werk.

10 min: Grysheid is ’n pragtige kroon (Spr. 16:31). Bespreking gebaseer op die Jaarboek vir 2010, bladsy 110, paragrawe 2-4. Bespreek elke ondervinding en nooi dan die gehoor om kommentaar te lewer oor die lesse wat hulle geleer het.

10 min: Berei voor om die tydskrifte van Januarie aan te bied. Bespreking. Gebruik een tot twee minute om ’n oorsig te gee van die inhoud van die tydskrifte. Kies dan twee of drie artikels en nooi die gehoor om vrae en tekste voor te stel wat in ’n aanbieding gebruik kan word. Demonstreer hoe elke nommer aangebied kan word.

Lied 90 (129)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel