Rooster vir die week van 5 Maart
WEEK WAT BEGIN MET 5 MAART
Lied 103 en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
bt hfst. 17 ¶15-19 (25 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Jeremia 1-4 (10 min.)
Nr. 1: Jeremia 3:14-25 (4 min. of minder)
Nr. 2: Waarom ons trots is om Jehovah se naam te dra—Jes. 43:12 (5 min.)
Nr. 3: Wat is die Bybel se beskouing van egskeiding en hertroue?—rs bl. 204 ¶2–bl. 205 ¶2 (5 min.)
□ Diensvergadering:
5 min: Aankondigings.
10 min: Vind baat by Ondersoek die Skrif elke dag—2012. Bespreek die voorwoord kortliks deur middel van ’n toespraak. Nooi dan die gehoor om te noem wanneer hulle tyd opsygesit het om die dagteks te lees en hoe hulle daarby baat gevind het. Sluit af deur die jaarteks vir 2012 te bespreek.
10 min: Plaaslike behoeftes.
10 min: Idees om die tydskrifte in Maart aan te bied. Bespreking. Gebruik een of twee minute om die aandag te vestig op ’n paar artikels wat dalk in julle gebied byval sal vind. Nooi die gehoor dan om ’n gedagteprikkelende vraag oor die voorbladreeks van Die Wagtoring voor te stel, en vra daarna voorstelle oor watter teks gelees kan word. Doen dieselfde met die voorbladreeks van die Ontwaak! en, as daar genoeg tyd is, met nog ’n artikel in een van die twee tydskrifte. Demonstreer hoe elke nommer aangebied kan word.
Lied 75 en gebed