Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 8/12 bl. 3
  • Rooster vir die week van 27 Augustus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 27 Augustus
  • Ons Koninkryksbediening—2012
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 27 AUGUSTUS
Ons Koninkryksbediening—2012
km 8/12 bl. 3

Rooster vir die week van 27 Augustus

WEEK WAT BEGIN MET 27 AUGUSTUS

Lied 100 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

bt hfst. 25 ¶14-21 (25 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Esegiël 35-38 (10 min.)

Hersiening van die Teokratiese Bedieningskool (20 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 69

10 min: Aankondigings. “Veranderinge aan die vergadering in die week.” Toespraak. Gebruik ná die toespraak die voorgestelde aanbieding op bladsy 4 om te demonstreer hoe ons die tydskrifte kan gebruik om op die eerste Saterdag in September ’n Bybelstudie te begin.

15 min: Getuig op ’n manier wat verstaanbaar is. Bespreking gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsye 226-229. Demonstreer kortliks een of twee van die gedagtes in die materiaal.

10 min: Wat leer ons? Bespreking. Reël dat Lukas 10:1-4, 17 gelees word. Bespreek hoe hierdie verslag ons in ons bediening kan help.

Lied 57 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel