Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 8/12 bl. 4
  • Voorgestelde aanbiedings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Voorgestelde aanbiedings
  • Ons Koninkryksbediening—2012
  • Soortgelyke materiaal
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2011
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2011
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2012
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2014
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2012
km 8/12 bl. 4

Voorgestelde aanbiedings

Om op die eerste Saterdag in September Bybelstudies te begin

“Baie mense glo dat God hulle eendag volgens hulle dade sal oordeel. Dink jy dat die Oordeelsdag iets is om na uit te sien of om te vrees? [Wag vir ’n antwoord.] Let op wat dit hier sê.” Gee Die Wagtoring van 1 September vir die huisbewoner en kyk saam na die materiaal onder die eerste onderhofie op bladsy 16 en ten minste een van die tekste. Bied die tydskrifte aan, en reël om terug te gaan om die volgende vraag te bespreek.

Die Wagtoring 1 September

“In baie dele van die wêreld word daar teen vroue gediskrimineer en word hulle mishandel. Ongelukkig het godsdiensoortuigings hiertoe bygedra. Dink jy dat God werklik vir vroue omgee? [Wag vir ’n antwoord.] Let op hoe die Bybel sê dat mans hulle vrouens moet behandel. [Lees Efesiërs 5:28, 29.] Hierdie tydskrif toon wat die Bybel omtrent God se beskouing van vroue openbaar.”

Ontwaak! September

“Baie mense sê dat lewe op aarde eendag tot ’n einde sal kom, miskien as gevolg van ’n kernoorlog of ’n natuurramp, soos ’n asteroïed of wêreldwye klimaatsverandering. Dink jy dat sulke voorspellings van onheil oorweeg moet word of dink jy dat dit net fantasie is? [Wag vir ’n antwoord.] Die Bybel maak hierdie vertroostende belofte. [Lees Psalm 37:29.] Hierdie tydskrif ondersoek ’n paar algemene scenario’s in verband met die oordeelsdag sowel as die Bybel se redelike voorstelling van wat die toekoms inhou.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel