Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 Augustus bl. 1
  • Voorgestelde aanbiedings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Voorgestelde aanbiedings
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • ONTWAAK!
  • LEER DIE WAARHEID AAN ANDER
  • GOEIE NUUS WAT VAN GOD KOM! (fg)
  • BEREI JOU EIE AANBIEDING VOOR
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 Augustus bl. 1
Twee verkondigers bied die Goeie nuus-brosjure aan vir ’n vrou in Azerbeidjan

Verkondigers in Azerbeidjan bied die Goeie nuus-brosjure aan

Voorgestelde aanbiedings

ONTWAAK!

Ontwaak! Nr. 4 2017 | Doen jy te veel?

Vraag: Hoe kan ons ons tyd op ’n gebalanseerde manier gebruik?

Teks: Pr 4:6

Aanbod: Hierdie Ontwaak! gee praktiese voorstelle oor ons prioriteite.

LEER DIE WAARHEID AAN ANDER

’n Oop Bybel

Vraag: Hoekom is die mens hier op aarde?

Teks: Ps 37:29

Waarheid: God het mense gemaak om vir ewig op die aarde te lewe.

GOEIE NUUS WAT VAN GOD KOM! (fg)

Goeie nuus wat van God kom!

Vraag: Waar dink jy kan ’n mens goeie nuus kry? [Speel die video Wil jy graag goeie nuus hoor?]

Teks: Jes 52:7

Aanbod: Hierdie brosjure gee vir ons “goeie nuus van iets beters” omdat dit ’n boodskap uit die Bybel bevat.

BEREI JOU EIE AANBIEDING VOOR

Gebruik die voorbeelde om jou eie aanbieding voor te berei.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel