Inhoudsopgawe
22 Augustus 2001
Hoe om posttraumatiese stres te verwerk
Wat is posttraumatiese stres, en wat kan gedoen word om diegene te help wat die verpletterende simptome daarvan ondervind? Sal dit ooit tot ’n einde kom?
4 Posttraumatiese stres—Wat is dit?
7 Traumatiese stres sal tot ’n einde kom!
15 Meteora—Toringhoë rotspilare
26 Die kleurvolle Kermode-beer
31 Die noodsaaklike rol van vaders
32 Die uitdaging om vir kinders te sorg
Veranderende gesindhede teenoor bejaardheid 11
Algemene veronderstellings oor bejaardes is besig om te verander. Wat kan ouer mense doen om bedrywig te bly en die lewe te geniet?
Hoe kan ek Bybellees genotvoller maak? 23
Party jongmense geniet dit om die Bybel te lees. Kyk wat jy kan doen om jou Bybellees genotvol te maak.
[Foto-erkenning op bladsy 2]
Oorlogstoneel: U.S. Signal Corps photo