Inhoudsopgawe
8 Maart, 2003
Jou wonderlike sintuie—Waardeer jy dit?
Ons is met verskeie sintuie geseën. Gebruik ons dit ten volle om die lewe en alles om ons te waardeer?
3 Hoeveel sintuie het ons werklik?
5 Wonderlike sintuie in die diereryk
10 Spesiale gawes wat ons uniek maak
22 Ope dae wat harte geraak het
25 Die eensame “dame” van die Bosporus
31 ’n Man wat gekies het om God te gehoorsaam
Hoe moet ons ons keusevryheid gebruik? 12
Ons moet elke dag keuses maak. Watter beginsels moet ons lei?
Is jou skoene werklik gemaklik? 19
Om die regte skoene te kry, is nie so maklik nie. Jou voete kan in werklikheid vier verskillende pasfases hê.