Inhoudsopgawe
8 Desember, 2005
Haweloosheid—Sal dit ooit eindig?
Wat is die oorsaak van die wêreldwye plaag van haweloosheid? Wat is die beste manier om haweloses te help? Is daar werklik hoop dat die probleem opgelos sal word?
3 Haweloosheid—’n Wêreldwye probleem
4 Haweloosheid—Wat is die oorsaak?
8 Haweloosheid—Wat is die oplossing?
16 ’n Kort geskiedenis van purper
18 Hulle durf die golwe aan op riete
20 Grafkelders—Werp lig op antieke opvattings
25 Kom ons gaan pluk sampioene!
31 “Welkom in Jehovah se organisasie”
32 Kosbare herinneringe herroep
Lees van die merkwaardige geloof en volharding van ’n jong man wat in ’n oorloggeteisterde land met ’n ernstige siekte saamleef.
Begunstig God sekere nasies bo ander? 14
Baie mense glo dat God hulle nasie bo ander begunstig, maar steun die Bybel hierdie opvatting?