Inhoudsopgawe
Desember 2006
Jesus—wie was hy?
Hoe belangrik ag geskiedkundiges Jesus? Hoe verskil hy van alle ander mense? En waarom moet dit vir ons van belang wees?
3 Die grootste mens van alle tye
7 Die lewe wat hy moontlik maak
16 “Uit die edelste ouers gebore”
21 Sy was lief vir wat sy geleer het
24 Kalipso Trinidad se unieke volksmusiek
26 Wat sou ons doen sonder donkies?
30 Onderwerpindeks vir die Ontwaak! 2006
32 ’n Geskenk wat baie waardeer is
Lees van ’n jong persoon wat teen sy godvresende ouers gerebelleer het, en wat tot sy verandering in lewenswyse en uiteindelike terugkeer gelei het.
Is dit verkeerd om alkohol te drink? 18
Die Bybel noem die slegte gevolge wat dit kan meebring. Is dit dus gepas om enigsins te drink?