Inhoudsopgawe
Mei 2010
Hoe om rook op te gee
As jy rook, sal jy graag wil ophou? Vind uit hoe jy van hierdie duur, hoërisikoverslawing kan losbreek.
5 Kry hulp
6 Wees voorbereid op die struikelblokke
10 Die kano—Kanada se “volmaakte vervoermiddel”
12 Hakkelry—Is daar ’n oplossing?
15 Ontmoet Thailand se kleurvolle bergstamme
20 Die strewe na ’n oplossing vir die “lengteliggingprobleem”
23 Wees tevrede met jou velkleur
32 Hoe kan jy nader aan God kom?
Hoe kan ek verstandig met geld werk? 18
In hierdie moeilike ekonomiese tye is dit verstandig om gebruik te maak van ’n bron van wysheid wat jou kan help om ’n gebalanseerde gesindheid teenoor geld te hê en om verstandig daarmee te werk.
Gelukkig ondanks ernstige gestremdheid 24
Toe José ná drie maande uit ’n koma wakker geword het, was hy ’n kwadrupleeg. Vind uit wat hom gehelp het om uit ’n diep depressie te kom en ware geluk te smaak.