Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g 10/12 bl. 2
  • Hoe om suksesvol te wees op skool

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hoe om suksesvol te wees op skool
  • Ontwaak!—2012
  • Soortgelyke materiaal
  • Wat as ek nie van skool hou nie?
    Jongmense vra
  • ’n Suksesvolle wêreldwye skool
    Ontwaak!—1995
  • Moet ek skool verlaat?
    Ontwaak!—2010
  • Moet ek skool verlaat?
    Vrae wat jongmense vra—Antwoorde wat werk, Deel 1
Sien nog
Ontwaak!—2012
g 10/12 bl. 2

Hoe om suksesvol te wees op skool

’n Seun praat met sy pa

Watter woord sou jy gebruik om te beskryf hoe jy skool beskou?

  • Vervelig of inspirerend?

  • Frustrerend of lonend?

  • Stresvol of genotvol?

Wat kan jy doen as jou beskouing van skool hoofsaaklik negatief is? Hoe kan jy, as jy ’n positiewe beskouing van skool het, jou vaardighede verbeter sodat jy jou opvoeding selfs beter kan benut? Op bladsye 3 tot 7 sal ons met behulp van die Bybel vyf sleutels tot sukses bespreek.

Baie van die beginsels wat in hierdie reeks bespreek word, is van toepassing hetsy jy in ’n staatskool of privaat skool is of tuisonderrig ontvang.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel