Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • CO-pgm18 bl. 4-5
  • Saterdag

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Saterdag
  • Streekbyeenkomsprogram vir 2018
  • Soortgelyke materiaal
  • Saterdag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2020
  • Saterdag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2021
  • Saterdag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2019
  • Saterdag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2017
Sien nog
Streekbyeenkomsprogram vir 2018
CO-pgm18 bl. 4-5
Gideon en sy manne blaas op horings, breek waterkruike, swaai fakkels en skree

Saterdag

“Lê al hoe meer moed aan die dag om die woord van God onbevrees te spreek” — FILIPPENSE 1:14

OGGEND

  • 9:20 Musiekvideo

  • 9:30 Lied 76 en gebed

  • 9:40 SIMPOSIUM: Wees ’n moedige . . .

    • Bybelstudent (Handelinge 8:35, 36; 13:48)

    • Jongmens (Psalm 71:5; Spreuke 2:11)

    • Verkondiger (1 Tessalonisense 2:2)

    • Huweliksmaat (Efesiërs 4:26, 27)

    • Ouer (1 Samuel 17:55)

    • Pionier (1 Konings 17:6-8, 12, 16)

    • Gemeentelike ouer man (Handelinge 20:28-30)

    • Bejaarde (Daniël 6:10, 11; 12:13)

  • 10:50 Lied 119 en aankondigings

  • 11:00 SIMPOSIUM: Volg die moediges na, nie die lafaards nie!

    • Josua en Kaleb, nie die tien hoofmanne nie (Numeri 14:7-9)

    • Jael, nie die inwoners van Meros nie (Rigters 5:23)

    • Migaja, nie die valse profete nie (1 Konings 22:14)

    • Jeremia, nie Uria nie (Jeremia 26:21-23)

    • Paulus, nie die ryk jong heerser nie (Markus 10:21, 22)

  • 11:45 DOOP: ‘Ons is nie die soort wat terugdeins nie’! (Hebreërs 10:35, 36, 39; 11:30, 32-34, 36; 1 Petrus 5:10)

  • 12:15 Lied 38 en pouse

Nehemia neem die leiding in die herbouing van Jerusalem se mure en stel wagte aan; Jesus bid

MIDDAG

  • 1:35 Musiekvideo

  • 1:45 Lied 111

  • 1:50 SIMPOSIUM: Leer by die skepping hoe om moedig te wees

    • Leeus (Miga 5:8)

    • Perde (Job 39:19-25)

    • Muishonde (Psalm 91:3, 13-15)

    • Heuningvoëltjies (1 Petrus 3:15)

    • Olifante (Spreuke 17:17)

  • 2:40 Lied 60 en aankondigings

  • 2:50 SIMPOSIUM: Hoe ons broers moedig is in . . .

    • Afrika (Matteus 10:36-39)

    • Asië (Sagaria 2:8)

    • Europa (Openbaring 2:10)

    • Noord-Amerika (Jesaja 6:8)

    • Oseanië (Psalm 94:14, 19)

    • Suid-Amerika (Psalm 34:19)

  • 4:15 Wees moedig, maar moenie op jouself vertrou nie! (Spreuke 3:5, 6; Jesaja 25:9; Jeremia 17:5-10; Johannes 5:19)

  • 4:50 Lied 3 en slotgebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel