Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 2/89 bl. 4
  • Teokratiese Nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese Nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1989
  • Soortgelyke materiaal
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1991
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1987
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1991
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1994
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1989
km 2/89 bl. 4

Teokratiese Nuus

♦ Japan het in September ’n hoogtepunt van 129 602 verkondigers gehad. Gedurende drie somermaande het 308 gemeentes en 77 gesinsgroepe in 385 dorpe in ontoegekende gebied gewerk, en hulle het ’n bykomende bevolking van ongeveer 1,9 miljoen bereik.

♦ Swaziland, waar die gebied baie ontvanklik is, het in Oktober ’n hoogtepunt van 1 093 verkondigers gehad. Gemeenteverkondigers het gemiddeld een Bybelstudie elk gehou.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel